DUPREEZ - BADENHORST
Hierdie blog het ten doel om inligting, dokumente, fotos en geskiedenis van die families te versamel.
Die volgende Families sal in hierdie blog gedokumenteer word:
- DuPreez, Badenhorst
- Badenhorst, Smit, Baasden, Zietsman
- Badenhorst, Van Rooyen, et al
DUPREEZ
My groot oupa HJ duPreez was op 29 Oktober 1884 gebore en sterf op 20 Desember 1974.
Detail rakende sy vrou en ander sal verkry en later bygevoeg word.
Bestuurslisensie van HJ du Preez, die 10de lisensie wat deur die gesondheids komitee, van die dorp Trichardt, in vandag se Mpumalanga uitgereik was.
Sy dogter Maria Catharina Badenhorst (nee du Preez) trou met Lourens Petrus Frederick Badenhorst (my oupa) , seun van Lourens Petrus Badenhorst (my groot oupa). Uit die huwelik is my pa gebore.
BADENHORST LOURENS PETRUS
Hulle was die ouers van my oupa (Lourens Petrus Frederick Badenhorst) wat met Maria Catharina Badenhorst (nee du Preez) my ouma getrou het.
L PF Badenhorst (my oupa) en C M Badenhorst (my ouma)
Lourens Petrus Frederick Badenhorst tree in die huwelik met die dogter van HJ du Preez (Maria Catharina) en uit die huwelik word ‘n aantal kinders gebore.
- Lourens Petrus Badenhort (my pa)
- Sarie Smit (nee Badenhorst)
- Henderik Badenhorst
- Maria Zietsman (nee Badenhorst)
- Rina Baasden (nee Badenhorst)
- Izak Badenhorst
Die jong Badenhorst kinders
Die jong Badenhorst kinders
Izak & “Kleintjie” Badenhorst, Rina&Hans Baasden, Catharina (ouma), Hendrik en Aida Badenhorst, (Sommige van my ooms en tannies) Chrissie Badenhorst (my ma)
Rina, Izak en tans (Januarie 2020) die enigste oorlewendes vanuit die Badenhorst gesin.
Hier volg die geslagte aan my pa Lourens Petrus Badenhorst se kant.
SMIT WILLEM EN SARIE (nee BADENHORST)
Sarie Badenhorst (Oudste dogter van LPF en Catharina Badenhorst) het met Willem Smit getrou en uit die huwelik is drie seuns gebore:Mike Smit, Lourens (LPF) Smit, Willem Smit.
Van die bogenoemde familie is almal reeds oorlede behalwe Mike en Willem Smit.
Sarie Smit (nee Badenhorst) as jong dogter
Sarie Smit (Nee Badenhorst) Willem Smit
Beide is reeds oorlede
Mike Smit (oudste seun van Willem en Sarie)
Lourens P F Smit (Seun van Willem en Sarie) en sy vrou Dorie
Lourens is reeds oorlede
Lourens P F Smit (Seun van Willem en Sarie) en een van sy dogters
Willem Smit (Seun van Willem en Sarie)
Verdere detail sal later bygevoeg word.
Indien u oor fotos beskik en verder detail e-pos asb na - lourens.badenhorst@webmail.co.za
Indien u oor fotos beskik en verder detail e-pos asb na - lourens.badenhorst@webmail.co.za
GERRIT, MARIA (Nee BADENHORST) ZIETSMAN
Maria Badenhorst (dogter van LPF Badenhorst en CM Badenhorst) was getroud met "Gerrit" Zietsman.
Verdere inligting sal later bygevoeg word
HENDERIK BADENHORST
Henderik Badenhorst was getroud met Ada Small Badenhorst
Henderik Badenhorst (Middel voor) en Ada (Regs) saam met Izak en Kleintjie Badenhorst, Ma (Ouma) Badenhorst, en Hans en Rina Baasden (Middel en agter) asook Chrissie Badenhorst (My ma)
HANS RINA (Nee BADENHORST) BAASDEN
Rina Baasden (nee Badenhorst) was getroud met Hans Baasden.
Hans en Rina Baasden (Middel en agter) saam met Henderik Badenhorst (Middel voor) en Ada (Regs) saam met Izak en Kleintjie Badenhorst, Ma (Ouma) Badenhorst, asook Chrissie Badenhorst (My ma)
BADENHORST IZAK
Seun van Lourens Petrus Frederik Badenhorst en Catharina Maria du Preez
Henderik Badenhorst (Middel voor) en Ada (Regs) saam met Izak en Kleintjie Badenhorst, Ma (Ouma) Badenhorst, en Hans en Rina Baasden (Middel en agter) asook Chrissie Badenhorst (My ma)
VAN DIE BADENHORST BROERS EN SUSTERS IS SLEGS RINA EN IZAK NOG LEWEND
Verdere inligting sal later bygevoeg word
Blad nog onder konstruksie
BADENHORST LOURENS PETRUS II
Seun van Lourens Petrus Frederik Badenhorst en Catharina Maria du PreezGEBORE OP 03 AUGUTUS 1930 EN OORLEDE OP 25 MAART 1988
AS JONGSEUN
IN DIE HUWELIK BEVESTIG MET JOHANNA WILHELMINA BRITS OP 8 NOVEMBER 1952 UIT DIE HUWELIK IS GEBORE:- Maria Elizabeth du Plessis (Nee Badenhorst)
- Lourens Petrus Badenhorst
- Carthrina Maria Swart (nee Badenhorst)
- Jakobus Johannes Badenhorst (Oorlede)
- Johanna Wilhelmina Christina Mostert/Botes (nee Badenhorst) (Oorlede)
- Cornelius Henderik Petrus Badenhorst
PA EN MA SAAM MET HUL KINDERS
OORLEDE OP 25 MAART 1988
FOTOS VAN MA (JOHANNA WILHELMINA CHRISTINA)
Ma (Chrissie) oorlede op 07 September 2020 Lourens Petrus Badenhorst III (Seun van Lourens Petrus Badenhorst II)
Getroud met Anna Susanna Sophia (Annette) Calitz op 17 September 1974 te Springs
- Lourens Petrus Badenhorst IV gebore 8 Augustus 1975
- Anna Susanna Sophia Badenhorst gebore 25 Julie 1976
- Johanna Wilhelmina Christina van Rooyen ( nee Badenhorst) gebore 15 Desember 1975
- Jacques Badenhorst gebore 5 Februarie 1986 (Aangenome seun, geskenk van die Here Jesus)
Kleinkinders
Lourens Petrus Badenhorst IV getroud met Liani Badenhorst (nee Naude)- Calinda Badenhorst gebore 23 Mei 2011
- Ruben Lourens Badenhorst gebore 10 Julie 2013
- Calinda Badenhorst gebore 23 Mei 2011 PICTURES WITHELD
- Ruben Lourens Badenhorst gebore 10 Julie 2013 PICTURES WITHELD
Johanna Wilhelmina Christina van Rooyen ( nee Badenhorst) getroud met Petrus Jacobus van Rooyen- Juanita van Rooyen gebore 17 Mei 1996 - Getroud met Jaco Venter
- Petrus Jacobus (Pieter) van Rooyen gebore 17 Januarie 2000
BADENHORST LOURENS PETRUS II
Seun van Lourens Petrus Frederik Badenhorst en Catharina Maria du Preez
GEBORE OP 03 AUGUTUS 1930 EN OORLEDE OP 25 MAART 1988
AS JONGSEUN
IN DIE HUWELIK BEVESTIG MET JOHANNA WILHELMINA BRITS OP 8 NOVEMBER 1952
UIT DIE HUWELIK IS GEBORE:
- Maria Elizabeth du Plessis (Nee Badenhorst)
- Lourens Petrus Badenhorst
- Carthrina Maria Swart (nee Badenhorst)
- Jakobus Johannes Badenhorst (Oorlede)
- Johanna Wilhelmina Christina Mostert/Botes (nee Badenhorst) (Oorlede)
- Cornelius Henderik Petrus Badenhorst
PA EN MA SAAM MET HUL KINDERS
OORLEDE OP 25 MAART 1988
FOTOS VAN MA (JOHANNA WILHELMINA CHRISTINA)
Ma (Chrissie) oorlede op 07 September 2020
Getroud met Anna Susanna Sophia (Annette) Calitz op 17 September 1974 te Springs
- Lourens Petrus Badenhorst IV gebore 8 Augustus 1975
- Anna Susanna Sophia Badenhorst gebore 25 Julie 1976
- Johanna Wilhelmina Christina van Rooyen ( nee Badenhorst) gebore 15 Desember 1975
- Jacques Badenhorst gebore 5 Februarie 1986 (Aangenome seun, geskenk van die Here Jesus)
Kleinkinders
Lourens Petrus Badenhorst IV getroud met Liani Badenhorst (nee Naude)
- Calinda Badenhorst gebore 23 Mei 2011
- Ruben Lourens Badenhorst gebore 10 Julie 2013
- Calinda Badenhorst gebore 23 Mei 2011 PICTURES WITHELD
- Ruben Lourens Badenhorst gebore 10 Julie 2013 PICTURES WITHELD
Johanna Wilhelmina Christina van Rooyen ( nee Badenhorst) getroud met Petrus Jacobus van Rooyen
- Juanita van Rooyen gebore 17 Mei 1996 - Getroud met Jaco Venter
- Petrus Jacobus (Pieter) van Rooyen gebore 17 Januarie 2000